Befondsing
Befondsing
Elke Kuratorium het beurslenings met spesifieke voorwaardes en daarom word daar by die Kuratorium self daarvoor aansoek gedoen. Die akademiese instansies het ook hulle eie beurse en beurslenings, wat by die instansies self aansoek voor gedoen word. Maak dus so spoedig moontlik met die Kuratorium naaste aan jou kontak en hoor presies hoe hierdie aansoeke werk. Weet dat daar spesifieke afsnydatums is en dat hierdie ‘n saak is wat vinnig aandag moet geniet.

