LERAARS

Wie en wat is ‘n leraar?

Terug by jou roeping. Die roeping van God behels moontlik dat jy die verantwoordelikheid het om as ‘n leraar/predikant/dominee (word gewoond aan al die verskillende name, wat maar vir dieselfde persoon gebruik word), in die amp te staan. Kerktaal, dit kan soms baie wees, maar ‘n amp is dienswerk, ‘n posisie niks meer of minder as ander dienswerkers, maar die rol het ‘n spesifieke fokus. Die amp van die predikant rus gelowiges toe vir hulle dienswerk in die kerk en die wêreld. Die verskillende verantwoordelikhede van hierdie amp kan jy in Artikel 9 van die Kerkorde lees. ‘n Propvol mondvol, dit is waar. 

Hierdie amp van predikant of dienswerk as predikant gaan jou met die volgende besighou:

– Die bediening van die Woord in alle vorme en op alle maniere – Jy sal verbaas wees wat daar alles is.
– Jou lewe word ‘n lewendige voorbeeld van die manier waarop Christene die lewe lei en dien.
– Die amp van die predikant veronderstel dat jy in die kerk werk, betrokke is in die groter kerk en die kerk verteenwoordig in die rol van die kerk in die wêreld.

Jy gaan jou besig hou met die bestudering en verkondiging van die Woord van God, die bediening van die sakramente, geloofsonderskeiding,  gebed en dissipelskap.

Hierdie gebeur alles vir en tydens:

01

Strategic Consulting

Share some details here for Service one. This is a flexible section where you can share anything you want. It could be details or some information about your service.

02

Digital Marketing

Share some details here for Service two. This is a flexible section where you can share anything you want. It could be details or some information about your service.

03

Technology Solutions

Share some details here for Service three. This is a flexible section where you can share anything you want. It could be details or some information about your service.

04

Data Analytics

Share some details here for Service four. This is a flexible section where you can share anything you want. It could be details or some information about your service.

05

Customer Experience Enhancement

Share some details here for Service five. This is a flexible section where you can share anything you want. It could be details or some information about your service.

06

Training and Development

Share some details here for Service six. This is a flexible section where you can share anything you want. It could be details or some information about your service.